WPC News
Ons by World Prayer Centre, in samewerking met HOPE en die Gebedstydskrif, nooi jou uit om vanaf Vrydag 6 Januarie 2017 aan te sluit met Vrydag Fokus gebed. Vrydagfokus 2017…
Tydens hierdie besige seisoen vra ons jou om te bid vir BESKERMING veral oor die spitstye treinritte, kerke, snelweë, lughawens en vliegtuie, vaartuie en veerbote, tonnels en sportstadions. Verklaring vir…