Woensdag, 08 November 2017 11:54
Die Leprosy Mission, (TLM) 'n internasionale Christelike ontwikkelingsorganisasie, diagnoseer, behandel en bied spesialissorg, insluitend rekonstruktiewe chirurgie, aan mense wat deur melaatsheid geraak word. Die doel daarvan is om te help om die lewens…