Print this page

Afdak van gebed oor Europa Featured

Ons het gehoor van hierdie nuwe webwerf, die Canopy of Prayer - http://canopyofprayer.eu    om 'n afdak van gebed oor Europa te lig in hierdie deurslaggewende tyd.

Die versoek is dat diegene wat inteken hulself sal verbind om vir Europa vir 'n aangewese 15 minute per week te bid. Hulle sal tweeweekliks 'n e-pos ontvang met inligting vir gebed. Die inleiding is in Duits, maar die vorm is in Engels. Die e-pos sal ook Engels hê. Hulle was besig om 'n inleiding in Engels te skryf. As jy Google Chrome gebruik, behoort dit jou die opsie te gee om die webwerf te vertaal.

Laai 'n voorbeeld af van die bulletin wat jy sal ontvang wanneer jy inteken.

Read 2969 times