Ons sal aansoeke verwelkom van vriende regoor die wêreld wat betrokke is, of betrokke wil raak by die Kinders in Gebed-visie.

Voltooi asseblief die vorm hieronder om vir ons 'n aanvanklike oorsig te gee van wie jy is en wat jy doen.

Ons sal binne 'n dag of twee na jou terugkom.

Dankie vir jou belangstelling – ons sien uit daarna om met jou saam te werk!

Die Kinders in Gebed-span

Kinders in Gebed Beweging Vennote Vorm

Children in Prayer Movement Partners Form

* for required fields
Please type your First Name
Invalid Input
Invalid email address.
Invalid Input
Invalid Input
Invalid Input
Invalid Input
Invalid Input
Invalid Input