“Vrede op aarde, welwillendheid aan die mense” was die seën van die engele wat op daardie eerste Kersaand aan wyse manne en herders aangekondig is. In daardie eenvoudige woorde word die begeerte van…
Woensdag, 07 Desember 2011 06:16
'n Praktiese gids oor hoe om een uur lank te waak en te bid.
Donderdag, 04 Augustus 2011 06:14
Hoe om die kerk te beweeg om vir die nasie te bid.
Dinsdag, 10 Mei 2011 06:12
Riglyne vir Christene om te kan onderskei tussen die leiding van die Heilige Gees en die misleiding en leuens van Satan.
Dinsdag, 03 Mei 2011 06:11
Uit aantekeninge geneem van George Otis, Jr. se toespraak aan Albuquerque Ministry Leaders, 15 Februarie 2011
Vrydag, 29 April 2011 06:09
In 'n kwessie van weke het ons gesien hoe regerings verander as gevolg van populêre opstande in meer as 'n halfdosyn nasies. Diktatoriese regimes is omvergewerp. Wydverspreide korrupsie en die misbruik van mag…
Dinsdag, 01 Maart 2011 06:07
Hoe kom herlewing? God is in staat om herlewing en transformasie na ons nasie te bring, as ons onsself verootmoedig, sy naam aanroep en hom deur ons laat werk om ons gemeenskappe te…
Saterdag, 01 Februarie 2014 11:27
Ek en my vrou is onlangs gevra om 'n paar riglyne vir verbondsgroepe by ons kerk aan te beveel om effektief saam te bid. As hierdie idees nuttig is, gee ons dit aan…
Dinsdag, 12 November 2013 11:06
Uit die Bybel geneem, skets hierdie artikel tien dinge wat met mense gebeur het toe God se Gees in krag op hulle gekom het.
Dinsdag, 12 November 2013 11:06
Onlangs is ek gearresteer deur 'n uitspraak van Jesus. Lede van die skare van 5000 wat Jesus gevoed het, het hom gevra: “Wat moet ons doen om die werke te doen wat God…