Donderdag, 12 Januarie 2012 14:00
'Gebedsruimtes in skole' stel kinders in staat om geloof en spiritualiteit op 'n veilige, kreatiewe en interaktiewe manier te verken. In die Verenigde Koninkryk versprei gebedsruimtes vinnig. Skole en jeugwerkers sê hierdie kreatiewe,…