Tien bewese praktyke vir gemeenskap- en nasie-transformerende gebed

Tien bewese praktyke vir gemeenskap- en nasie-transformerende gebed

Ons het 'n aantal sleutelpraktyke waargeneem en gebruik, hier is 'n paar van die belangrikstes wat tot aanmoediging kan wees vir diegene van ons wat God se transformasie van ons eie of ander nasies wil sien.