Walter Wink, was 'n Amerikaanse Bybelwetenskaplike en het seminale Bybelstudies geskryf oor die owerhede en magte en die rol van intersessie-gebed. Sommige van sy aanhalings oor die rol van gebed help ons verstaan wat gebeur wanneer ons vir ons wêreld bid.