Konfronteer die magte deur gebed

Konfronteer die magte deur gebed

Walter Wink, was 'n Amerikaanse Bybelwetenskaplike en het seminale Bybelstudies geskryf oor die owerhede en magte en die rol van intersessie-gebed. Sommige van sy aanhalings oor die rol van gebed help ons verstaan wat gebeur wanneer ons vir ons wêreld bid.