Print this page

Laat God God wees in die moeilike tye

Laat God God wees in die moeilike tye

In 'n moeilike en ontmoedigende situasie terwyl ek onlangs die Here gesoek het, het ek gevoel Hy herinner my aan die voorbeeld van Moses.