Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Woensdag, 29 September 2010 12:08
Twee dae gelede is die foutiewe infrastruktuur van die atletedorp uitgelig toe 'n brug ineengestort het en 23 werkers beseer is. Op 31 Julie het India Sports News en die Times of India…
Vrydag, 24 Augustus 2012 14:30
Kerke begin stappe om vrede te bewerkstellig en harmonie te herstel in die noordoostelike Indiese deelstaat Assam, wat deur bloedige botsings tussen plaaslike etniese Bodo-mense en Moslem-migrante geruk is. 'Ons het al twee…
Vrydag, 29 April 2011 08:34
Twee gemeenskappe wat deur Gospel for Asia-ondersteunde sendelinge bedien word, kan gesloop word weens verwarring oor wie die grond besit. Kerkgeboue, honderde huise en mediese klinieke in Noordwes-Indië is met uitsettingskennisgewings bedien om…
Saterdag, 11 September 2010 11:33
Christene het beskerming gesoek vir 'n kerk in die staat Madhya Pradesh nadat 'n anonieme brief gedreig het om dit te ontplof as die Dove World Outreach Centre in Florida voortgaan met sy…
Woensdag, 19 Mei 2010 10:55
Aartsbiskop Marampudi Joji van Hyderabad het polisiebeskerming gesoek vir die uitvoering van Paasdienste, veral die Goeie Vrydag-optog deur openbare strate. Die stad was getuie van Hindoe-Moslem-geweld in die laaste week van Maart en…
Maandag, 02 Augustus 2010 09:34
Twee evangeliste het gesê dat hulle 'n aanval in Madhya Pradesh op 20 Julie oorleef het deur dood te speel toe ses Hindoe-ekstremiste hulle omsingel en ernstig geslaan het. Die aanvallers het Mahindra…
Dinsdag, 22 Februarie 2011 10:13
'n Plaaslike sendeling het berig: 'Vermeende Islamitiese militante het op 31 Januarie twee Christentieners vermoor omdat hulle die Bybel in die betwiste Kasjmir-vallei gelees het. Die gebied lê tussen Indië en Moslem Pakistan.'…
Woensdag, 19 Mei 2010 10:52
Geopende Deure het berig 'Christene in die suide van Karnataka-staat ervaar 'n ongekende golf van vervolging, nadat hulle meer as 1 000 aanvalle in 500 dae in die gesig gestaar het, volgens 'n…
Saterdag, 11 September 2010 11:31
'n Pastoor en twee ander Christene wat deur ekstremiste aangeval is, is daarvan aangekla dat hulle 'die godsdienstige gevoelens' van ander verontwaardig het. Pastoor Dilip Chakravarty, Ganga Ram en Shankar Lal van die…
Saterdag, 09 Oktober 2010 06:44
Woensdag is evangelis .VK Williams en sewe ander Pastoor/Evangeliste Woensdagoggend gearresteer en is nou in polisie-aanhouding in Bodi Nayakanur omdat hulle 'n One Day Gospel Outreach begin het wat onmiddellik 'n anti-evangelie ontwrigting…
Bladsy 324 van 606