Print this page

Vrywilligers benodig......

Nuus - - 15 Apr 2015 - Print - Email

Kom sluit aan by die WPC-span

Die WPC-werklading neem toe – en dit gee ons die geleentheid om ’n paar vrywilligers aan boord te bring. Ons sal hulp nodig hê in die aanloop tot en voorbereiding vir Trumpet Call. Ons wil ook hê dat gebedsnavorsers ons moet help om geloofwaardige en toeganklike gebedsmateriaal te vind, hoofsaaklik uit die VK en Europa. Hierdie is 'n wonderlike geleentheid om vir 1 – 3 dae per week saam met ons te werk aangesien ons die toenemende aanvraag en 'n groeiende momentum vir gebedshulpbronne sien. Kontak asseblief vir Laurence deur op hierdie e-Nuus te antwoord vir meer inligting.

Read 1582 times
Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur