7:14 Election Prayer UK .. roep Christene om bymekaar te kom waar hulle is om buite te bid op 6 Mei 2015 – 7.14-8.15nm. 'n Byeenkoms sal op Parliament Square London gehou word Geen verhoog, geen mikrofoon, geen handelsmerke, geen spreker nie. Net die volk van God op een plek op een slag, met die genesing van lande op ons harte. As jy 'n geleentheid wil reël waar jy is, kontak: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. . Versprei die woord, gaan na facebook www.facebook.com/events/901331183222958 ; Tweet met #electionprayeruk
Hierdie is 'n gesamentlike onderneming tussen 'Die Nasionale Dag van Gebed en Aanbidding' en '7:14 Gebed', met baie ander groepe wat dit ondersteun soos '24-7 Gebed' en 'YWAM'. Dit is 'n oproep aan die kerk om saam te kom in gebed vir ons nasie. Van die hart van Westminster, tot die verste uithoeke van die land, roep God Sy kerk om op te staan. Baie uitdagings staar die VK in die gesig, dreigemente wat ons uitmekaar kan skeur, maar God se woord spreek van genesing en hoop as ons net na Hom sou wend!
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur