Die Gebedskursus

24-7 Gebed en Alpha het 'n reis deur die Onse Vader geskep met ses kort video's en 'n handige 'cheat sheet' vir elke sessie, alles ontwerp om bespreking aan te wakker en die gebedslewe van jou kerk te verdiep.

Die Gebedskursus is ses interaktiewe sessies vir kleingroepe gebaseer op Die Onse Vader, wat onderwerpe soos voorbidding, hantering van teleurstelling, leer luister en geestelike oorlogvoering dek.

Meer inligting...

Read 2976 times