Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 01 Augustus 2013 17:04
Noord-Korea: Duisende Christene in tronkkampe Verlede Saterdag was die 60ste herdenking van die einde van die Koreaanse Oorlog en CSW het die datum gebruik om die lot van ten minste 200 000 Christene…
Maandag, 29 April 2013 15:51
Suid-Korea vermoed dat Noord-Korea agter kuberaanvalle op rekenaarnetwerke by twee groot banke en drie top-TV-uitsaaiers sit wat Woensdag gesluit het. Noord-Korea het ook hierdie week nog 'n video vervaardig wat wys hoe die…
Donderdag, 15 September 2011 17:53
Etlike honderde Suid-Koreaanse kerkleiers, saam met internasionale voorbidders en gebedsleiers, sal naby die DMZ, die grens tussen Noord- en Suid-Korea, bymekaarkom om te bid vir die Here se bevryding en transformasie van Noord-Korea,…
Donderdag, 26 Januarie 2012 19:59
Doodskampe soos in die Tweede Wêreldoorlog vind tans in Noord-Korea plaas. Die Demokratiese Volksrepubliek van Korea bestuur 'n netwerk van konsentrasiekampe waar 'n geskatte 1 miljoen onskuldiges in stilte vermoor is en 250…
Vrydag, 30 Desember 2011 09:10
Tien dae gelede het werkers op 'n boot langs die kus van Noord-Korea helium-gevulde skrifballonne gelanseer wat oor die land gesweef het en God se waarheid en beloftes verklaar. Toevallig, toe die werkers…
Vrydag, 26 November 2010 16:55
Noord-Korea is een van die wêreld se mees geheimsinnige samelewings, en steeds nominaal onder kommunistiese heerskappy. Hul kernambisies het hul streng gehandhaafde isolasie van die res van die wêreld vererger. Noord-Korea se wortels…
Maandag, 29 April 2013 16:39
Die kommunistiese staat het die afgelope weke 'n reeks dreigemente teen beide Suid-Koreaanse en Amerikaanse teikens uitgereik, waarop die VSA gereageer het met hoëprofielbewegings van gevorderde vliegtuie en oorlogskepe rondom die Koreaanse skiereiland.…
Donderdag, 02 Februarie 2012 11:57
Die nuwe Opperleier het die gebruik van selfoon onderdruk en verklaar dat enige gebruik van 'n selfoon gedurende die 100 dae van rou vir sy pa 'n oorlogsdaad is wat lei tot aanklagte…
Vrydag, 19 Julie 2013 13:50
Panama se president Ricardo Martinelli het gesê sy land het beslag gelê op 'n Noord-Koreaanse vlagskip in die Panamakanaal wat 'onverklaarde gesofistikeerde missieltoerusting' dra. Die 35-man bemanning het die soektog teëgestaan en die…
Maandag, 29 April 2013 17:05
Noord-Korea het buitelanders gewaarsku om Suid-Korea te verlaat omdat 'die twee lande op die randjie van oorlog is'. Waarnemers sê dit is meestal blaps om Kim Jong Un se beeld te versterk. Amerika…
Bladsy 276 van 606