Twee Christelike straatpredikers is van alle aanklagte vrygespreek nadat hulle onderskeidelik in Basildon en Hereford gearresteer is. Rob Hughes is op 4 September 2014 in Basildon in hegtenis geneem ná ’n konfrontasie met…
Donderdag, 28 Mei 2015 01:00
Dokters kan nie verduidelik wat gebeur het nie, maar een Texas-gesin is seker dit was die hand van God wat hul seun weer lewend gemaak het. Die 17-jarige Zack Clements is 'n sterk,…
Donderdag, 28 Mei 2015 01:00
Die Kerk van Engeland vier die aanstelling van twee van die land se mees invloedryke Christene, een leke en een georden, in sleutelposte in die nuwe parlement. Caroline Spelman, 'n beskermheer van die…
Donderdag, 21 Mei 2015 01:00
God gebruik Hazara Herald Ministries om Afghanen en Iraniërs na die HERE te trek. Terwyl hulle spesiale fokus op die mense van Hazaras is, is Hazara Herald Ministries deur die jare deur God…
Donderdag, 21 Mei 2015 01:00
’n Nuwe wet om mensehandel aan te pak, met beter beskerming vir sy slagoffers en strenger strawwe vir diegene wat aan die misdaad skuldig bevind is, is deur die Skotse parlement gesteun. Holyrood…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Toe dit donker word in Kinshasa in die Demokratiese Republiek van die Kongo, het 'n 'vrou van die nag', wat doelloos rondgedwaal het, 'n groot skare opgemerk wat aan die buitewyke van die…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Die Kerk in Noord-Afrika groei, veral in Algerië. Mustapha Krim, pastoor en voormalige president van die Protestantse Kerk van Algerië, berig: 'Die kerk het baie klein begin. In die begin het ons baie…
Woensdag, 06 Mei 2015 01:00
Op 22 April het Pastoor Lee Stoneking voor die Algemene Vergadering by die Verenigde Nasies in New York gestaan om die probleem van geweld wat regoor die wêreld plaasvind in die naam van…
Woensdag, 06 Mei 2015 01:00
Die huidige hoof van die National Institutes of Health, Francis S Collins, het aan 'n CNN-nuusverslaggewer gesê dat hy tot geloof gekom het nadat hy daarop uit was om God te weerlê. 'Ek…
Donderdag, 30 April 2015 01:00
Moslems in Egipte het geld geskenk vir die bou van 'n Koptiese kerk in Al Manufiyya, noord van Kaïro, wat 'n verdere stap na solidariteit aandui in 'n land wat voorheen volgens sektariese…