Admin 2

Admin 2

Dinsdag, 17 April 2012 05:43
Inleiding vir kinders tot die 2012 Wêreldgebedsbyeenkoms Jarkarta 14 - 18 Mei. Met Engelse onderskrifte.
Sondag, 03 Oktober 2010 05:40
Hierdie video wys kinders in gebed en hoe om 'n visie te kry dat dit kan gebeur.
Sondag, 03 Oktober 2010 05:40
Hierdie video wys die verhaal van die Broederskapsendings in Indië, 'n sending met 8000 van Indië se "Onaanraakbare" kinders in die bediening. Daar lei kinders hul ouers na die Here, bid daagliks in…
Sondag, 03 Oktober 2010 05:40
Gebed, aanbidding, lofprysing en voorbidding. Hierdie is 'n uitdagende video van wat kinders regoor die wêreld doen vir die Koninkryk van God.
Sondag, 21 Oktober 2012 05:29
Videoverslaggewing oor die World Prayer Assembly 2012 met Engelse en Chinese onderskrifte. Gesproke stem is in Engels.
Vrydag, 01 Junie 2012 05:19
Opsomming van die Wêreldgebedsbyeenkoms in Indonesië Mei 2012.
Vrydag, 01 Junie 2012 05:19
Plenaire sessie 8 18/05/12 van die World Prayer Assembly, Indonesië.
Vrydag, 01 Junie 2012 05:19
Plenaire sessie 7 17/05/12 van World Prayer Assembly, Indonesië 2012.
Vrydag, 01 Junie 2012 05:19
Plenaire sessie 6 van die World Prayer Assembly 2012 in Indonesië. 17 Mei 2012 Oggend.
Vrydag, 01 Junie 2012 05:19
Plenaire sessie 5 16/05/12 van die World Prayer Assembly, Indonesië 2012.
Bladsy 15 van 143