Vrydag, 16 Augustus 2013 20:18
Die Libanese Sentrum vir Menseregte het onlangs aan Juliana Sfeir, namens SAT-7, die Menseregtejoernalistiektoekenning toegeken. Volgens 'n nuusverklaring van SAT-7 is Sfeir 'n spesiale projekbestuurder by SAT-7 Lebanon en 'n uitvoerende vervaardiger van…