Dinsdag, 22 Februarie 2011 10:32
Baie Pakistanse Christene is verheug oor die nuus dat Shahbaz Bhatti, minister van minderhede, 'n groot regeringskommeling wat verlede Donderdag plaasgevind het, oorleef het. In onlangse tye het Bhatti 'n weerligstraal geword vir…