Print this page

Pastoor Nam Soo Kim - Prioritiseer die kinders

Pastoor Nam Soo Kim - Prioritiseer die kinders

By die IPC Children in Prayer 2013-konferensie deel Pastoor Nam Soo Kim - 'n New Yorkse Pastoor woorde van getuienis oor hoe die nalaat om die behoeftes van sy eie kinders te prioritiseer, hom geraak het. Hy gaan voort om die belangrikheid daarvan te beklemtoon dat nasies die behoeftes van ons kinders respekteer en herprioritiseer.

Die 4-14 Venster-beweging lê hom na aan die hart en hy illustreer hoe kinders die konsep van wat kerk werklik is, uitdaag.