Pastoor Jerome Ocampo - Kinders in Gebed

Pastoor Jerome Ocampo - Kinders in Gebed

Pastoor Jerome Ocampo van die Filippyne, bring 'n uitdaging om vir die jeug van vandag te bid en te koester. Behalwe om profeties oor die 'voorlopers van hierdie generasie' te praat, daag hy die konferensie uit om te oorweeg om 'n Wêreld Jeug Gebedsbyeenkoms te fasiliteer.