Legacies
Kinders in Gebed
'n Onontginde bron vir transformasie
Mobilisering van kinders om vir hul gemeenskap en nasie te bid en 'n paar voorgestelde riglyne
Hoekom kinders huil
'n Insiggewende artikel oor kinders wat in die teenwoordigheid van die Here huil
Neem Vyf
Hoe om vir jou vriende te bid - vyf stappe, vyf seëninge, vyf vriende, vyf dae.....
Wes Stafford - Kinders en die Koninkryk van God
Sien die volgende skakel om die oudiolêer af te laai: http://vineyardnorth.com/downloads/leadership
Dit is Dissipelskap het Jesus gesê
Jesus het gesê: "Gaan maak dissipels". 'n Geanimeerde video wat wys wat dit in die praktyk kan beteken.
Kinders in Gebed (Chinese onderskrifte)
World Prayer Assembly 2012 Indonesië met Chinese onderskrifte.
Children in Prayer Kids-weergawe (Chinese onderskrifte)
Kinders in Gebed Kids weergawe (Chinese onderskrifte).
WPA 2012 Kinders
Inleiding vir kinders tot die 2012 Wêreldgebedsbyeenkoms Jarkarta 14 - 18 Mei. Met Engelse onderskrifte.
Transformasiegebed vir kinders
Hierdie video wys kinders in gebed en hoe om 'n visie te kry dat dit kan gebeur.
Kinders in gebed: Royal Kids ('n storie uit Indië)
Hierdie video wys die verhaal van die Broederskapsendings in Indië, 'n sending met 8000 van Indië se "Onaanraakbare" kinders in die bediening. Daar lei kinders hul ouers na die Here,…
1
2
3
4
...
Bladsy 4 van 5