Wêreldwaarnemingslys

Die Geopende Deure Wêreldwaarnemingslys beklemtoon die 50 lande waar dit die moeilikste is om as Christen te lewe.

Die mees streng en gedetailleerde verslag van sy soort, die World Watch List, gebruik data van Geopende Deure-veldwerkers en onafhanklike kundiges om die diep strukture van vervolging op te spoor, en meet die mate van vryheid wat Christene het om hul geloof in vyf lewensfere uit te leef – privaat, familie, gemeenskap, nasionale en kerklike lewe.

Deur die Wêreldwaarnemingslys te gebruik, het Geopende Deure 'n reeks hulpbronne geskep om toegewyde gebed en optrede namens vervolgde Christene regoor die wêreld te inspireer.

Meer inligting...

Read 2731 times Last modified on Woensdag, 28 Oktober 2015 04:32