Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 08 Oktober 2010 15:40
Kiesers in Bosnië-Herzegovina het begin stembriewe uitbring in algemene verkiesings wat beskou word as deurslaggewend vir die toekoms van die gebroke nasie waar politici lidmaatskap van die Europese Unie (EU) en Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie…
Vrydag, 06 Desember 2013 00:00
"Politici van die Weste moet druk op Bosniese politici plaas sodat Katolieke oorlogsvlugtelinge uiteindelik ook na Bosnië kan terugkeer," het biskop Franjo Komarica van die bisdom Banja Luka, Bosnië-Herzegovina, gesê. Biskop Komarica, voorsitter…
Donderdag, 16 Mei 2013 17:44
Agt uit tien gevalle van gewelddadige aanvalle op lede van die LGBT-gemeenskap in Europa word nie aangemeld nie, volgens 'n verslag wat (15 Mei) gepubliseer is. Volgens die verslag, saamgestel deur die EU-agentskap…
Dinsdag, 01 Februarie 2011 15:05
Tienduisende Belge het Sondag die strate ingevaar om politieke leiers te skaam wat meer as sewe maande ná 'n verkiesing nie daarin geslaag het om 'n regering te vorm nie en die land…
Donderdag, 08 September 2011 14:17
Verdeelde Frans- en Nederlandssprekende partye het Dinsdag in Brussel vergader in 'n nuwe poging om 'n nuwe Belgiese regering te smee. Dit is nou meer as 450 dae sedert België 'n ten volle…
Donderdag, 25 November 2010 15:46
Die polisie in drie lande het 10 radikale Islamiete gearresteer oor 'n terreurkomplot om België aan te val, sê die Belgiese federale aanklaers. Hulle is ná ’n jaarlange ondersoek deur die polisie in…
Donderdag, 19 April 2012 14:37
Op Saterdag 28 April 2012 tussen 10:00 en 16:00 sal daar 'n byeenkoms wees van Belgiese gebedsleiers by die International Baptist Church, Lange Eikstraat 78. Leiers van regoor die land sal bymekaarkom om…
Donderdag, 15 Desember 2011 19:41
'n Gewapende man het op verbygangers losgebrand en granate in 'n sentrale plein van die Belgiese stad Luik gegooi, en minstens vier mense noodlottig gewond en nog talle beseer voordat hy homself blykbaar…
Maandag, 17 Januarie 2011 19:55
Die appèlhof in Brussel het beslis dat ouers dokters mag dagvaar wat versuim om 'ernstige gestremdhede' van voorgebore kinders te diagnoseer, met die veronderstelling dat as die ouers geweet het hulle die gestremde…
Donderdag, 20 Junie 2013 12:48
België se federale parlement is naby daaraan om 'n 'reg om te sterf' vir siek kinders in te stel, volgens berigte in 'n Belgiese koerant. Der Morgen het gesê dat 'n konsensus vorm…
Bladsy 554 van 606