Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 11 Julie 2013 16:09
Watchman Team international Europe het die volgende gebedsversoek aangestuur: 'Ons wil graag twee 'Heavy Metal'-musiekfeeste hierdie somer in Duitsland noem. 'Wacken Open Air' vind plaas vanaf 28 Julie tot 4 Augustus in die…
Donderdag, 13 Junie 2013 19:48
Europa is afhanklik van 'n goed geoliede werksverhouding tussen Frankryk en Duitsland. Die chemie tussen François Hollande en Angela Merkel is egter swak. Merkel het Hollande aanstoot gegee deur te weier om hom…
Donderdag, 01 November 2012 16:18
Verlede naweek het 300 mense uit 23 nasies op die oewer van die rivier Maine in Frankfurt, Duitsland bymekaargekom vir Euro-byeenkoms. Tussen die opwindende tye van gebed, aanbidding en gemeenskap was sessies van…
Vrydag, 01 Junie 2012 08:34
Die volgende is vertaal uit die Duitse publikasie -'Call of the Watchman'. 'Vir byna 20 jaar rondom die 5de Mei help organisasies gestremdes om verskeie openbare aktiwiteite regoor Duitsland op te voer wat…
Saterdag, 11 September 2010 11:36
Kanselier Angela Merkel het geprys wat sy beskryf as 'die dapperheid' van 'n Deense spotprenttekenaar wat die profeet Mohammed karikatuur het tydens 'n prysuitdeling ter ere van sy prestasies vir vryheid van spraak.…
Saterdag, 27 Oktober 2012 12:40
Die Internasionale Gideons is bekend daarvoor dat hulle gratis sakbybels versprei – meestal by skole, hospitale, hotelle en mediese praktyke. Hulle is deur die Ministerie van Onderwys en Kultuursake verbied om nog Bybels…
Vrydag, 22 Junie 2012 10:00
Duitse amptenare het verlede Donderdag soektogte na ekstreme Islamitiese groepe van stapel gestuur en huise en moskees regoor die land toegeslaan. Die klopjagte het gelei tot 'n verbod op een Islamitiese organisasie, en…
Donderdag, 21 Julie 2011 19:27
Die Duitse kanselier Angela Merkel en die Franse president Nicolas Sarkozy het 'n gemeenskaplike standpunt oor die euro-skuldkrisis uitgespreek. ’n Verklaring deur die Franse president se kantoor het gesê ooreenkoms is bereik ná…
Donderdag, 19 September 2013 18:16
Die Wunderlich-kinders is van hul ouers weggeneem weens die besluit om tuisonderrig te word. Duitse maatskaplike dienste amptenare het die huis van 'n gesin toegeslaan en hul kinders ontvoer op die uitsluitlike gronde…
Donderdag, 27 September 2012 15:36
Duitsland se Rooms-Katolieke sal die reg tot Nagmaal of godsdienstige begrafnis geweier word as hulle ophou om 'n spesiale kerkbelasting te betaal. 'n Duitse biskoppe se dekreet wat pas in werking getree het,…
Bladsy 541 van 606