30 DAE VAN GEBED vir die MOSLIM WÊRELD
18 MAART - 17 APRIL 2023
Sluit aan by miljoene Christene wêreldwyd terwyl ons leer oor die Moslem-wêreld en bid vir ons Moslem-vriende en -bure tydens hul jaarlikse maand van Ramadan.
Die gratis Gebedsgids is beskikbaar in 20 tale aanlyn en 10 tale as 'n drukbare pdf.
Meer inligting by www.110cities.com
#110stede #bidvirdieonbereikte #thykingdomcome