Print this page

54 dae van gebed vir die genesing van Afrika

54 dae van gebed vir die genesing van Afrika

54 Dae van Gebed vir Afrika – 26 Sept – 18 November.

'n Gebedsinisiatief deur die South African Christian Leadership Initiative (SACLI), vir die genesing van Afrika van die wonde wat deur slawerny, kolonialisme, uitbuiting en rassisme veroorsaak is.

Ons nooi Afrika en die nasies van die wêreld om saam met ons te bid vanaf 26 September tot 18 November 2022.

'Uiteindelik, broers en susters, wees bly! Streef na volle herstel, bemoedig mekaar, wees eensgesind, leef in vrede. En die God van liefde en vrede sal met jou wees.' 2 Kor 13:11 (NLV)

Klik hier vir die Gebedsboekie | Laai Flier af

Meer inligting: Anneke Rabe
E-pos:
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.