Afrika: 24/7 GEBED vir HERLEWING - 8-14 NOVEMBER

Afrika: 24/7 GEBED vir HERLEWING - 8-14 NOVEMBER

Vriende en voorbidders, die volgende inisiatief is 'n weeklange gefokusde 24/7 week van gebed vir herlewing in Afrika. Dit is 'n inisiatief van Jerigo Walls International Prayer Network in Kaapstad.

Indien jy meer inligting wil ontvang, of wil deelneem, kontak asseblief vir Daniel per whatsapp by +27 (83) 321-6909

Wêreldwye oproep na...

? 24/7 GEBED vir HERLEWING ?

... onder die Afrika-nasies.

8-14 NOVEMBER 2021

TEMA: Oorlewing tot Herlewing

DIE MISSIE:

Om 'n 24/7 Gebedswag in elke nasie regoor die wêreld te vestig, bid vir landwye herlewing en transformasie van gemeenskappe.

Die geboorte:

Die "7 Days on the Wall"-gebedsinisiatief is in 2012 by die World Prayer Assembly, Indonesië, ontstaan en het plaaslike gemeentes opgeroep om een week per jaar te neem om dag en nag te bid vir herlewing onder die nasies van die wêreld. Sedert Januarie 2013 het hierdie beweging van gebed regoor Suid-Afrika ontwikkel, sowel as in ander Afrika-lande en in Suid-Asië.

HOE OM TE VERBIND...

Om meer uit te vind oor die komende "Week van Gebed vir Herlewing", 8-14 November 2021, en hoe om jou eie 24/7 Gebedswag deur WhatsApp/Telegram te vestig, besoek asseblief ons webwerf by https://jwipn.com/7-days-wall/ . (Daaglikse gebedsmateriaal, verskeie hulpbronne, ens.)

REGISTREER NOU

deur hierdie skakel te volg https://tinyurl.com/7daysReg

'n Inisiatief van...

Jerigo Mure Internasionale Gebedsnetwerk