Caribbean Loffees! 28-29 Mei

Caribbean Loffees! 28-29 Mei

Stel jou voor dat kinders en jeugdiges van OOR DIE WÊRELD ons 24 uur lank in aanbidding lei!

Sluit by ons aan vir LOF!fees terwyl ons die aarde bedek met Sy LOF. Kinders en jeugdiges van Belize, Egipte, Engeland, Finland, Indië, Jamaika, Maleisië, die VSA en ander nasies sal ons lei.

Dit begin alles Vrydag 28 Mei om 18:00 tot Saterdag 29 Mei 18:00, Jamaika/CDT/Bogota-tyd

Meer: https://www.nipnoj.org/children-youth/