GKPN Global Youth Movement Event - 22 Mei

GKPN Global Youth Movement Event - 22 Mei

GYM 2021 WÊRELD - Saterdag 22 Mei 2021

WEES DEEL VAN DIE GROOTSTE GELEENTHEID VIR

JONG CHRISTENE WERELDWYD

Sluit aan by jongmense van elke kontinent vir 'n 3,5 uur aanlyn program van aanbidding, onderrig en inspirerende getuienisse.

Ons 3 temas vir hierdie geleentheid sal Heiligheid, Dissipelskap en Sending wees.

Aanbidding van Bethel Music, Watoto Worship & Gateway Worship

Gaspastore: Pastoor Edmund Chan (Singapoer), Pastoor Joakim Lundqvist (Swede), Pastoor Paulo Mazoni (Brasilië), Pastoor Robert Morris (Texas), Pastoor Julius Rwotlonyo (Uganda) en Pastoor Sergio Hornung (Peru).

Registreer nou en ontvang 'n eksklusiewe GRATIS e-boek:

https://www.gymglobalyouthmovement.org/

IPC Maart2021 HOH Logo Deel van #hoopopoes2021 | www.hopeofharvest2021.org