Turkye: Bid vir Sy deurbraak!

Turkye: Bid vir Sy deurbraak!

Bid vir Sy Magtige werke in die Swart See-streek.

Dank- en Gebedsbrief van Januarie 2019 van Samsun.

  • Bid dat God sal aanhou om deure oop te maak vir Evangelie om verkondig te word en vir die nuwe kerke wat in die Swart See streek geplant sal word
  • Bid dat die 2 jong manne, Tansel en Onur sal voortgaan om te groei en opgelei sal word as toekomstige kerkleiers en die kerkplanters
  • Bid dat God diegene wat daagliks gered word by Sy kerke in Samsun en die Swartsee-streek sal voeg