Print this page

Hoofweg 19 Gebedsberaad 2018

Hoofweg 19 Gebedsberaad 2018

As jy in gebedsbediening is en omgee vir die werk van die Here in die Midde-Ooste, is hierdie geleentheid vir jou. U word uitgenooi om deel te neem en die organiseerders te kontak by die e-pos of telefoon hieronder.

Datum: 28 Feb - 3 Maart 2018

Tema: RESET: 'Remaking the Beginning'

Jesaja 12:5 want Hy het heerlike dinge gedoen; laat dit aan die hele wêreld bekend word.

Jerevan, Armenië
Die Ark Koshuis

E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.