Print this page

OPSTAND - Gebedswysers

OPSTAND - Gebedswysers

Bolivia UPRISING-jeuggebedsbyeenkoms, 29 November-2 Desember in Cochabamba- daar word verwag dat ongeveer 1000 van binne Bolivia en uit ander nasies van Suid-Amerika sal deelneem.

Bid asseblief vir Sy sterk salwing op almal wat deelneem en veral vir die organiseerders en sprekers dat hierdie geleentheid kragtig deur die Here gebruik sal word om baie lewens en die nasies waaruit hulle kom, aan te raak en te transformeer.

Vir meer inligting, sien hierdie webwerf http://uprisingbol.pdlanzas.org/index.php/english

Global UPRISING beplanningsproses vir 'n Wêreld Jeug Gebedsbyeenkoms in Oktober 2018- Bid asseblief saam met ons in die IPC en ons kollegas in hierdie jeuggebedsbeweging dat reëlings goed sal saamkom vir hierdie epiese geleentheid wat in Jakarta, Indonesië gehou word.

Bid dat plaaslike leiers ten volle aan boord sal kom en dat die beplanningsvergaderings in Januarie effektief sal wees. Ons sal Sy befondsingsdeurbraak ook nodig hê.

Meer: www.unitedprayerrising.com