Op 7 Okt is daar 'n kinder voorbidding gebedskonferensie met 1000 kinders.
Al die kinders kom uit verskillende weeshuise en verskillende kerke ook.
In hierdie konferensie neem die kinders deel aan lofprysing, aanbidding, prediking en saambid vir al die nasies.
Bid asseblief vir ons kindergebedskonferensie.
En bid asseblief ook vir ons land.
Ons glo dat God deur ons kinders se gebede weer 'n groot ding en 'n nuwe ding in ons land sal doen.
Dankie en met baie seën,
Nandar