Egiptiese Christelike reaksie op die terreuraanvalle daar

Egiptiese Christelike reaksie op die terreuraanvalle daar

Sien asseblief hierdie wonderlike, Christus-agtige en roerende reaksie op die bomaanvalle op die Koptiese kerke deur 'n Koptiese priester. Wat 'n getuienis en liefdevolle gesindheid.

https://www.youtube.com/watch?v=iO6MwqDlIYY