Christian Solidarity Worldwide (www.csw.org.uk) het die Birma Dag van Gebed op 12 Maart 2011 aangekondig. Die byeenkoms sal in Sentraal-Londen wees om vir die mense en nasie van Birma te bid.