Print this page

LAOS - Bybels maak dit oor grense

LAOS - Bybels maak dit oor grense

Joel News (www.joelnews.org) het berig dat Bybels in die hande van baie in Laos kon kom, maar die kerk vra vir nog 2 000 Nuwe Testamente.

Bid asseblief:
1. Dat God se Woord beskerm word as dit grense oorsteek en dat dit die geestelik hongeriges bereik.
2. Dat die 2 000 meer Nuwe Testamente wat nodig is, by die kerke sal uitkom wat daarvoor vra
3. Dat die lees en bestudering van die Skrif die Kerk sal verlig en bemagtig vir die groot werke van God en tot Sy eer.
4. Dat baie tot geloof in Jesus Christus as hulle Here en Verlosser sal kom.