Print this page

SUID-AFRIKA—Brandroetes

SUID-AFRIKA—Brandroetes

'n Beweging waar verskillende bedieninge vir 40 dae van suid na noord van Suid-Afrika sal reis op 4 verskillende roetes om te bid en die evangelie te deel en God se transformerende werk te soek. Dit sal van 5 Maart tot 16 April 2011 plaasvind. www.firetrails.co.za