Dwingende video-feeds van belangrike gebedskwessies word vergesel van gebede waarmee jy kan aansluit by Prayercast (www.prayercast.com). “Dit is ons hoop dat nie net individue aangespoor sal word tot opregte gebed deur Prayercast se aanlyn hulpbronne nie, maar ook dat klein groepe, kerke en organisasies dit in korporatiewe omgewings sal gebruik om in gebed te verenig.” Mens kan ook persoonlike gebede vir verskeie lande aanlyn plaas.