Print this page

Soedan— Gebedsfokus tydens oorgang

Soedan— Gebedsfokus tydens oorgang

Sluit aan by gebed vir Soedan waar jy ook al is of by die gebedsbyeenkoms van die Soedan Ondersteuningsnetwerk (SSNet) in Pretoria, Suid-Afrika, Sondag, 6 Maart 2011. Op die oomblik is Soedan in MASSIEWE oorgang. God openbaar wonderlike insigte oor wat nou in die noorde van Soedan gebeur en hoe SSNet-vennote daar ontwikkelings ervaar. Spesifieke gebedsinligting oor Soedan is beskikbaar by www.sudanpartners.org. Die Soedan Gebedsfokus het internasionaal geword met die skepping van 'n Facebook-groep.