Print this page

Taiwan – Gasheer vir All Peoples Prayer Assembly (APPA), Mei 2011

Taiwan – Gasheer vir All Peoples Prayer Assembly (APPA), Mei 2011

2 tot 4 Mei sal die All Peoples Prayer Assembly (APPA), 'n byeenkoms van mense uit die Stille Oseaan-streek, deur die inheemse mense van Taiwan aangebied word. E-pos asseblief vir Jill Wu om navraag te doen by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Die APPA volg steeds die Diepsee-kanovisioen vanaf die uithoeke van die aarde terug na Jerusalem vir die lansering van God se heerlikheid aan die hele wêreld.