Print this page

Gebedsgids vir 14 April 4/14 Venster Gebedsdag om die wêreld te verander

Gebedsgids vir 14 April 4/14 Venster Gebedsdag om die wêreld te verander

Ons doelwit is om gefokusde, vurige, verenigde voorbiddingsgebed van God se mense in elke streek van die wêreld op 14 April te mobiliseer vir die Opwekking van 'n Nuwe Generasie vanuit die 4/14 Venster om die wêreld te transformeer.