Sai Baba-aanhangers wat verlossing nodig het

Sai Baba-aanhangers wat verlossing nodig het

Daar is baie Sai Baba-aanhangers in die berggebiede rondom Kalimpong (Indië). Hulle eer hom as 'n god en aanbid hom. In die afgelope jare het hy baie “wonderwerke” verrig en is ook baie gewild in die weste. Hy het nie baie volgelinge in Bangalore waar hy sy Ashram het nie, heel waarskynlik vanweë sy losbandige leefstyl. Hy het heelwat rykdom bymekaargemaak. 'n Groot vraag is nou: "Wat gebeur met dit alles?" Maar dit is net een vraag wat met sy dood ontstaan... Verwarring heers nou in hulle midde, en hulle weet nie waarheen om met hulle vrae te gaan nie.