Birma en die stryd van die Karen-volk

Birma en die stryd van die Karen-volk

Christian Broadcasting Network (CBN) News het 'n video oor die situasie in die oorlogsones van Birma vervaardig. Ons nooi jou uit om dit op die CBN-werf hier te sien: http://www.cbn.com/media/player/index.aspx?s=/vod/GLA153v3_WS

Hierdie video bied 'n goeie, bondige oorsig van die situasie in Birma, veral die situasie in die Karen-staat, en sluit beeldmateriaal en 'n onderhoud met 'n oorlewende van die onlangse aanval op Tha Dah Der-dorpie in.