Print this page

Himalaja Wêreldberaad, 14-16 September in Hong Kong

Himalaja Wêreldberaad, 14-16 September in Hong Kong

Een van sy organiseerders versoek ons gebedsondersteuning vir die Wêreldberaad vir die Himalaja-mense.

Bid asseblief vir:

1. die Himalaja Global Summit 2011 kernkomitee vir God se wysheid en leiding van die Heilige Gees terwyl hulle werk aan die voorbereiding vir die konferensie.
2. God se voorsiening vir die nodige finansies deur kerke en individue.
3. Hong Kong-visums, veral vir Nepal-afgevaardigdes.
4. Streekskoördineerders om gebed in hul streek te mobiliseer.
5. Vir die hoofsprekers/werkswinkelleiers en die Hong Kong-komitee.