Print this page

Gebedsversoek vir Afghanistan

Gebedsversoek vir Afghanistan

Ons het hierdie dringende gebedsorg ontvang:
“Bid asseblief vir Joshua. Hy is in sy laat 20's, 4 maande getroud en is nou al drie weke in die tronk in Kaboel. Hy word daarvan aangekla dat hy nie 'n sub-kontrakteur betaal het nie, valse beskuldigings sover ek weet. Hy en sy vrou is van die VSA. Sy is 'n onderwyser hier. Baie moeilike situasie vir albei van hulle.”
Kom ons bid dat hy so gou moontlik vrygespreek en vrygelaat sal word.
Dankie vir jou gebede.