Vra die Here om die VSA te beskerm teen enige wraakaanvalle wat deur Moslems beplan kan word. Vra dat die Here aan intelligensiebronne skerp kennis en begrip sal gee van skadelike aksies wat beplan kan word. Die Here is ons krag en skild. Kyk na Hom as ons sterk toring.
“Ag laat die boosheid van die goddelose tot ’n einde kom; maar vestig die regverdige; want die regverdige God toets die harte en niere.” (Psalm 7:9)