Print this page

Thailand sukkel met verskriklike oorstromings

Thailand sukkel met verskriklike oorstromings

Leiers betrokke by die gebedsbeweging van Thailand het 15-16 Oktober byeengekom om te bid vir hul nasie wat deur die ergste vloede in 'n halfeeu beleër is. Tot 10 miljoen is geraak, baie het al hul besittings verloor en honderde het hul lewens verloor. Bid asseblief dat die vloede sal daal, vir effektiewe noodlenigingspogings, en dat baie deur hierdie tragedie na Christus sal kom.