Die gebedstrategie wat oor die afgelope jare ontwikkel het, begin nou in fokus kom namate verskillende bedieninge, organisasies en netwerke loop met hoe die Here hulle gelei het.
Klik op http://www.prayerforum.org/towards-2012/ vir die skakel na 'n "Outline for 2012" - sommige van die belangrikste dinge wat reeds in plek is, is gelys.
Jane Holloway - Gebedsforum
World Prayer Centre, Cornerstone House, Ethelstraat 5, Birmingham, B2 4BG
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.