Print this page

Kinders gaan voort in gebed vir die Wêreldgebedsbyeenkoms!

Kinders gaan voort in gebed vir die Wêreldgebedsbyeenkoms!

500 Indonesiese kinders het 'n gebedskonsert vir die WPA gehou met ongeveer 20 kerke wat saam uit Noord-Jakarta gekom het. Die kinders het ook geld vir die WPA gesaai (Rp. 1 500 000 wat sowat $200 is). Amazing ... die nuwe golf kom! Ons is baie opgewonde...God beweeg in kinders se harte!

Vir meer inligting oor kinders se deelname aan die Wêreldgebedsbyeenkoms, skryf aan Tety Irwan, Kinderbaankoördineerder vir die WPA by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.